Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 21:27 Bybel vir Almal (ABA)

Maar mense en dinge wat onrein is, sal nooit in die stad ingaan nie, ook nie mense wat dinge doen wat baie lelik is en mense wat lieg nie. Maar party mense sal in die stad ingaan. Hulle name is geskryf in die boek van die lewe, die boek van die Lam.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 21

Kyk Openbaring 21:27 in konteks