Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 20:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het gekom om oorlog te maak. Daar was baie soldate, hulle was daar so ver soos ’n mens kan sien. Hulle het rondom die kamp van God se mense gegaan en ook rondom die stad van God. God was lief vir hierdie stad. God het vuur uit die hemel laat kom en die vuur het sy vyande doodgebrand.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 20

Kyk Openbaring 20:9 in konteks