Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 20:3 Bybel vir Almal (ABA)

en hy het hom in die onderwêreld gegooi en hom daar toegesluit, heeltemal toe. Toe kon die draak 1 000 jaar lank nie meer vir die mense van die volke dinge laat glo wat nie waar is nie. Maar ná die 1 000 jaar moet die draak ’n kort tydjie uitkom.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 20

Kyk Openbaring 20:3 in konteks