Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 20:12 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sien ek die mense wat gesterf het, staan voor die troon, al die mense, grootmense en kinders. Iemand het die boeke in die hemel oopgemaak, ook die boek van die lewe. God het gekyk wat in die boeke geskryf is oor wat elke mens gedoen het, en toe het Hy die mense ge-oordeel.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 20

Kyk Openbaring 20:12 in konteks