Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

As jy verstaan wat die Heilige Gees vir die gemeentes sê, dan moet jy gehoorsaam wees! As jy oorwin en aanhou glo, dan sal Ek vir jou die vrugte gee van die boom wat lewe gee, die boom wat in God se tuin is.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:7 in konteks