Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:14 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ek is kwaad vir jou, want jy doen ’n paar dinge verkeerd. Party van jou mense doen die dinge wat Bileam vir die mense geleer het. Hy het vir Balak gesê hoe hy die Israeliete sonde kan laat doen. Hy het gesê Balak moet vir hulle afgod-offervleis laat eet en hy moet hulle onsedelik laat lewe.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:14 in konteks