Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ek weet waar jy woon. Satan se troon is daar, maar jy hou aan om in My te glo. Ja, Satan woon daar by julle. En die mense het vir Antipas daar by julle doodgemaak omdat hy aangehou het om vir mense te vertel van My, maar jy was nie bang om te sê dat jy in My glo nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:13 in konteks