Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:6 Bybel vir Almal (ABA)

En ek het iets gehoor. Dit was soos die stemme van baie mense en soos baie water wat raas en soos harde donderweer. Hulle het gesê:“Ons prys die Here,want Hy regeer!Ons God, die Almagtige, regeer!

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:6 in konteks