Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:18 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag die lyke van die konings eet, en die lyke van die generaals en die lyke van die belangrike mense, en die dooie perde en die lyke van die soldate wat op die perde gesit het. Ja, julle kan die lyke van al die mense eet, die lyke van die mense wat nie slawe is nie en die lyke van die mense wat slawe is, die lyke van die kinders en die lyke van die grootmense.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:18 in konteks