Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 19:15 Bybel vir Almal (ABA)

’n Skerp swaard het gekom uit die mond van die Persoon op die perd. Hy het die mense van die volke doodgeslaan met die swaard. Hy sal hulle met ’n yster-septer regeer. Ja, God wat alles kan doen, is baie kwaad vir hulle. Daarom sal die Persoon op die perd hulle straf. Hy sal hulle straf soos wanneer ’n mens druiwe in ’n parskuip stukkend trap.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 19

Kyk Openbaring 19:15 in konteks