Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 18:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die konings van die aarde het onsedelik gelewe met die stad Babilon, en hulle het saam met haar duur goed gekoop. Maar hulle sal sien hoe sy brand, en hulle sal huil en kla oor haar.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 18

Kyk Openbaring 18:9 in konteks