Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 18:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal ver staan en kyk, want hulle sal bang wees dat God hulle ook sal straf. En hulle sal sê:“Dit gaan slegmet die Groot Stad!Baie sleg!Dit gaan sleg met Babilon,die sterk stad!God het haar vinnig gestraf,Hy het haar in een uur gestraf!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 18

Kyk Openbaring 18:10 in konteks