Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 18:12 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand koop hulle goud, silwer, edelstene en pêrels nie. Niemand koop fyn materiaal, pers materiaal, sy, en materiaal wat rooi is nie. Niemand koop die baie soorte hout wat lekker ruik, die baie soorte goed van ivoor, die baie soorte goed van duur hout, van koper, yster en marmer nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 18

Kyk Openbaring 18:12 in konteks