Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 17:8 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het ’n dier gesien. Hy het voorheen gelewe en hy lewe nie nou nie, maar hy sal uitkom uit die onderwêreld, en dan sal God hom doodmaak. Al die mense op die aarde sal baie verbaas wees wanneer hulle die dier sien, want die dier het voorheen gelewe, hy lewe nie nou nie, maar hy sal weer lewe. Wie sal verbaas wees oor die dier? Dit is die mense wie se name nie geskryf is in die boek van die lewe nie. God het party mense se name in die boek van die lewe geskryf voordat Hy die wêreld gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 17

Kyk Openbaring 17:8 in konteks