Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 17:1 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die sewe engele het na my toe gekom. Dit was een van die sewe engele wat die straf van God in die sewe bakke gebring het. Die engel het vir my gesê: “Jy moet saam met my kom! Ek sal vir jou wys hoe God die groot prostituut sal oordeel, die prostituut wat sit by die plek waar daar baie water is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 17

Kyk Openbaring 17:1 in konteks