Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die volke was kwaad,maar nou het U kwaad geword!Ja, dit is nou die tyd wanneer Udie mense moet oordeel,die mense wat gesterf het.Dit is nou die tyd wanneer Udie profete moet beloon,die profete wat vir U gedien het.Dit is nou die tyd wanneer Ualmal moet beloon,almal wat aan U behoort,almal wat vir U respekteer,grootmense en kinders.Dit is nou die tyd wanneer Udie mense moet doodmaakwat die aarde verwoes.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11

Kyk Openbaring 11:18 in konteks