Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 10:1 Bybel vir Almal (ABA)

En ek het ’n ander sterk engel gesien wat afkom uit die hemel. Daar was ’n wolk rondom hom, daar was ’n reënboog bokant sy kop, sy gesig het gelyk soos die son en sy voete was soos pilare van vuur.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 10

Kyk Openbaring 10:1 in konteks