Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:19-20 Bybel vir Almal (ABA)

19. Daarom moet jy die dinge neerskryf wat jy gesien het, die dinge wat nou gebeur en die dinge wat later sal gebeur.

20. Jy het sewe sterre in my regter-hand gesien en sewe lampe. Die sewe lampe beteken sewe gemeentes. Die sewe sterre beteken die sewe engele van die gemeentes.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1