Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gesê: “Ek sal vir jou dinge wys, en jy moet al daardie dinge in ’n boek skryf. Dan moet jy die boek vir die sewe gemeentes stuur, vir die gemeentes in die stede Efese, Smirna, Pergamum, Tiatira, Sardis, Filadelfia en Laodisea.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 1

Kyk Openbaring 1:11 in konteks