Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is self ’n man wat moet doen wat ’n belangriker offisier vir my sê, en ek het soldate wat moet doen wat ek vir hulle sê. Wanneer ek vir een van hulle sê hy moet gaan, dan gaan hy. En wanneer ek vir ’n ander een sê hy moet kom, dan kom hy. Wanneer ek vir my slaaf sê hy moet iets doen, dan doen hy dit.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:9 in konteks