Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:28 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het gekom in die land van die Gadareners anderkant die See van Galilea. Twee mense het na Hom toe gekom. Hulle het duiwels in hulle gehad en hulle het tussen die grafte uitgekom. Hierdie mense was baie gevaarlik, niemand kon op daardie pad loop nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:28 in konteks