Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het na Petrus se huis gegaan. Hy het gesien Petrus se skoonma is siek in die bed en sy het ’n hoë koors.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:14 in konteks