Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:7 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle bid, moenie ’n klomp woorde sê en weer en weer dieselfde dinge vra nie. Mense wat nie vir God ken nie, bid so. Hulle dink hulle afgode sal luister na hulle as hulle baie woorde gebruik en lank bid.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:7 in konteks