Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:6 Bybel vir Almal (ABA)

Maar wanneer jy bid, moet jy na jou kamer gaan. Maak dan die deur toe sodat niemand jou kan sien nie, en bid tot jou Vader. En jou Vader wat alles kan sien wat die mense nie kan sien nie, sal goed wees vir jou.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:6 in konteks