Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:24 Bybel vir Almal (ABA)

“’n Mens kan nie vir twee persone werk nie, want hy sal niks hou van die een persoon nie en hy sal baie hou van die ander persoon, óf hy sal hard werk vir die een persoon en hy sal niks vir die ander persoon wil doen nie. Julle kan nie vir God dien en óók dink geld en baie ander dinge is so belangrik soos Hy nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:24 in konteks