Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:23 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as jou oog verkeerd kyk en jy sien wanneer mense swaarkry maar jy help hulle nie, dan is daar nie lig in jou nie. As daar nie lig in jou is nie, dan is dit baie donker rondom jou.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:23 in konteks