Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:25 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer iemand jou hof toe wil vat, dan moet jy met hom vrede maak voordat julle by die hof kom. As jy dit nie doen nie, dan sal hy jou na die hof bring, en die regter sal sê die polisie moet jou in die tronk toesluit.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:25 in konteks