Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:13 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle is vir die aarde soos sout in kos. Maar as sout nie meer soos sout smaak nie, dan kan niemand dit weer soos sout laat smaak nie. Daardie sout beteken niks. Mense gooi dit buite weg en hulle trap daarop.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:13 in konteks