Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:12 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer mense slegte dinge doen aan julle, dan moet julle baie bly wees, want in die hemel sal God vir julle baie goed wees. Die mense het ook slegte dinge gedoen aan die profete wat voor julle gelewe het.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:12 in konteks