Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:25 Bybel vir Almal (ABA)

Baie mense het saam met Jesus gegaan. Hulle het gekom van die provinsie Galilea, van Dekapolis, van Jerusalem, en van die provinsie Judea en van die ander kant van die Jordaan-rivier.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:25 in konteks