Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:23 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het deur die hele provinsie Galilea gegaan. Hy het vir die mense geleer in die sinagoges en vir hulle vertel van die goeie boodskap dat God Koning is oor almal. Hy het ook al die mense gesond gemaak wat siek was.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:23 in konteks