Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:21 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het verder gegaan en toe sien Hy twee ander broers, Jakobus en Johannes. Hulle was die seuns van Sebedeus. Hulle was in die boot saam met hulle pa en hulle was besig om hulle visnette reg te maak. Jesus het hulle geroep om saam met Hom te kom.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:21 in konteks