Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 3:16-17 Bybel vir Almal (ABA)

16. Nadat Johannes vir Jesus gedoop het, het Jesus dadelik opgestaan uit die water. Toe gaan die hemel oop, en Johannes sien die Gees van God kom af na Jesus toe soos ’n duif uit die lug afkom.

17. Jesus het ook gehoor Iemand sê uit die hemel: “Dit is my Seun. Ek is lief vir Hom. Hy maak My bly.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 3