Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 3:16 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Johannes vir Jesus gedoop het, het Jesus dadelik opgestaan uit die water. Toe gaan die hemel oop, en Johannes sien die Gees van God kom af na Jesus toe soos ’n duif uit die lug afkom.

Lees volledige hoofstuk Matteus 3

Kyk Matteus 3:16 in konteks