Toe het Pilatus vir Barabbas uit die tronk laat kom, hy het gedoen wat die mense gevra het. Hy het vir Jesus met ’n sweep laat slaan en hy het Hom vir die soldate gegee sodat hulle Hom kon kruisig.