Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 27:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die goewerneur het op die regterstoel gaan sit. Toe het sy vrou vir hom ’n boodskap gestuur en gesê: “Jy moet niks aan daardie onskuldige man doen nie, want ek het in die nag baie swaar gekry, ek het van hom gedroom.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 27

Kyk Matteus 27:19 in konteks