Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 25:10 Bybel vir Almal (ABA)

“Terwyl die dwase meisies olyf-olie gaan koop het, het die bruidegom gekom. Die vyf verstandige meisies wat gereed was, het saam met hom ingegaan in die huis waar die fees-ete was, en mense het die deur toegesluit.

Lees volledige hoofstuk Matteus 25

Kyk Matteus 25:10 in konteks