Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die een volk sal teen die ander volk oorlog maak, die mense van een land sal teen die mense van ’n ander land veg. Mense sal min kos hê om te eet. Daar sal ook aardbewings op baie plekke wees.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:7 in konteks