Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:6 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sal hoor daar is oorlog, naby julle of ver van julle. Pasop, julle moenie skrik wanneer julle dit hoor nie. Hierdie dinge moet gebeur, maar dit is dan nog nie die einde van alles nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:6 in konteks