Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle wil hê mense moet dinge doen wat die wette sê, maar hulle laat die mense swaarkry, soos wanneer die mense goed op hulle skouers moet dra wat te swaar is vir hulle. Maar die skrifgeleerdes en die Fariseërs wil self niks doen om die mense te help nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:4 in konteks