Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 23:27 Bybel vir Almal (ABA)

“Dit sal sleg gaan met julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, julle is skynheilige mense. Julle is soos grafte wanneer mense dit wit geverf het. Die buitekant lyk mooi, maar binne-in is dit vol bene van dooie mense en ander dinge wat onrein is.

Lees volledige hoofstuk Matteus 23

Kyk Matteus 23:27 in konteks