Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir Hom gesê: “Dit is die keiser se kop en sy naam.”Jesus sê toe vir hulle: “Julle moet aan die keiser betaal wat aan die keiser behoort, en julle moet ook aan God betaal wat aan God behoort.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:21 in konteks