Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 22:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle stuur toe hulle leerlinge saam met Herodiane na Jesus toe om vir Hom te sê: “Meneer, ons weet jy praat altyd die waarheid. Jy leer vir die mense wat God wil hê hulle moet doen, en alles wat jy vir hulle leer, is waar. Jy is nie bang vir wat die mense van jou sê nie. Jy kyk nie wie mense is nie, jy doen dieselfde aan almal.

Lees volledige hoofstuk Matteus 22

Kyk Matteus 22:16 in konteks