Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die groot klomp mense wat voor Jesus geloop het en die ander mense wat Hom gevolg het, het aangehou om hard te skree en te sê:“Prys die Seun van Dawid! Prys die Man wat kom!Die Here het Hom gestuurom sy werk te kom doen! Prys God in die hoogste hemel.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:9 in konteks