Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:25 Bybel vir Almal (ABA)

Johannes die Doper het mense gedoop. Wie het hom gestuur om dit te doen? Was dit God, of was dit die mense?”Die priesterleiers en die familieleiers het daaroor met mekaar gepraat en gesê: “As ons sê: ‘God het hom gestuur,’ dan sal Jesus vir ons vra: ‘Hoekom het julle nie geglo wat Johannes gesê het nie?’

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:25 in konteks