Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:12 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het na die tempel-gronde gegaan. Daar was mense besig om goed te koop en te verkoop. Jesus het hulle almal uitgejaag. Hy het die tafels omgegooi van die mense wat die geld omgeruil het en ook die stoele van die mense wat duiwe verkoop het.

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:12 in konteks