Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die Fariseërs vra toe vir Jesus: “Maar Moses het ’n wet gemaak dat ’n man vir sy vrou ’n skeibrief moet gee wanneer hy van haar skei. Hoekom het hy dit gedoen?”

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:7 in konteks