Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:28 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Daar sal ’n dag kom wanneer God die wêreld en alles nuut sal maak, en Ek, die Seun van die mens, sal dan op my troon sit en Ek sal Koning wees. Dan sal julle wat saam met My gaan, op twaalf trone sit en julle sal regeer oor die twaalf stamme van Israel.

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:28 in konteks