Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:21 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hom gesê: “As jy waarlik alles wil doen wat God se wette sê, dan moet jy alles gaan verkoop wat jy het en jy moet die geld vir die arm mense gee. As jy dit doen, dan sal jy ryk wees in die hemel. Kom dan hier en gaan saam met My.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:21 in konteks