Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die man sê toe: “Watter wette?”Jesus het vir hom gesê:“Jy mag nie iemand doodmaak nie,jy mag nie egbreuk pleeg nie,jy mag nie steel nie,jy mag nie oor ander menselieg nie,

Lees volledige hoofstuk Matteus 19

Kyk Matteus 19:18 in konteks